Hierdie Graad 12 Ekonomie 3-in-1 Klasteks & Studiegids is in lyn met die KABV-kurrikulum en -eksamenriglyne geskryf. Dit maak van gedetailleerde verduidelikings gebruik om die begrip van kernkonsepte te bevorder. Die onderwerpgebaseerde vrae en konsolideringstoetse is opgestel om diƩ vaardighede wat nodig is om eksamensukses te behaal, te ontwikkel en verfyn.

The Answer Series Graad 12 EKONOMIE 3in1 KABV Studiegids
R260,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Copyright | |
| Publisher | |
| ISBN | 9781928354499 |
| Number Of Pages | 240 |
| File Size | 15.42 mb |
| Format | |
| Edition | 1 |
| Published | 05-09-2023 |





Reviews
There are no reviews yet.