Recent Posts

Wiskundige Geletterdheid vir die Klaskamer Graad 11 Leerdersboek ePUB (perpetual licence)

R201,74

Suid-Afrika se gewildste Wiskundige Geletetterdheid-kursus is bekend vir sy gewaarborgde resultate. As jy ernstig is oor Wiskunde, hoef u nie verder te soek as Wiskundige Geletterdheid vir die Klaskamer nie.

Probleemoplossingsvaardighede + Uitgewerkte Voorbeelde + Volop Oefeninge = Wiskundige Geletterdheid vir die Klaskamer

Hierdie e-boek is ’n digitale weergawe van die gedrukte boek wat vir die KABV goedgekeur is. Die e-boekformaat sluit die volgende voordele in:

  • Die vermoë om op ’n rekenaar, skootrekenaar of tablet na die inhoud te kyk;
  • Soos leerders die skrifgrootte stel of die tablet draai, verander die teks sodat dit steeds op die toestel se skerm pas. Sodoende word ’n optimale lees- en leerervaring verseker; en
  • Leerders kan aantekeninge maak, teks met kleur beklemtoon en plekke in die teks merk om later weer daarna te kyk. Daar is ook toegang tot video- en klankgrepe vir ouditiewe en visuele leer.
Authors

, , ,

Language

Publisher

ISBN

9780636158986

Number Of Pages

272

File Size

18.71 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

31-10-2014

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Wiskundige Geletterdheid vir die Klaskamer Graad 11 Leerdersboek ePUB (perpetual licence)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *