Recent Posts

Tok-tok

R90,39

Daar is iets vir elke tiener in hierdie lewensgetroue verhaal vol verrassings en uitdagings. Die 14-jarige Lungile ontwikkel �n vrees vir die taxibestuurder en skryf gedigte hieroor. Is haar vrese waar en sal die man haar regtig kwaad aandoen? Wie sal haar red as dit gebeur? Jy sal lees van uitdagings wat tieners elke dag moet hanteer: groepsdruk, dwelmmisbruik, ontvoering, TB en dieetsiektes. Maar daar is ook romanse en opwindende goed wat gebeur. Hierdie inspirerende lewensdrama sal jou tot aan die einde vasgenael hou. Contributing authors: C. Erasmus, S. Duby

Authors
Language

Publisher

ISBN

9780199056446

File Size

1.48 mb

Format

EPUB

Published

29-11-2013

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Tok-tok”

Your email address will not be published. Required fields are marked *