U as onderwyser moet u voorberei om hierdie Grootboek tydens ‘n gedeelde leesaktiwiteit aan die leerders bekend te stel. Gewoonlik werk die onderwyser tydens sulke aktiwiteite met die hele klas, maar indien u klas te groot is, behoort u eerder met ‘n groep of ‘n deel van die klas te werk. Maak seker dat al die leerders die Grootboek kan sien, sodat hulle die teks self sal kan lees

n Grootboek met kort stories Boek 1 (Graad 3)
R0,00
Authors | |
---|---|
Language | |
Publisher | |
ISBN | R268913181316 |
Number Of Pages | 0 |
File Size | 92.48 mb |
Format | |
Edition | 2016 |
Reviews
There are no reviews yet.