Die Departement van Basiese Onderwys is verheug om die tweede uitgawe van die reeks Mind the Gap-studiegidse vir Graad 12-leerders bekend te stel. Hierdie studiegidse gaan voort met die vernuwende en toegewyde poging deur die DBO om die akademiese prestasie van Graad 12-kandidate in die Nasionale Senior Sertifikaat (NSS)-eksamen te verbeter.

Mind the Gap-studiegids vir Fisiese Wetenskap Deel 2: Chemie Graad 12
R0,00
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9781431519378C |
Number Of Pages | 267 |
File Size | 19.79 mb |
Format | |
Published | 01-01-2012 |
Reviews
There are no reviews yet.