Ek wed jou jy hou daarvan om op cool plekke uit te hang en interessante karakters te leer ken. Hierdie wetenskapfiksie-novelle neem jou op �n avontuur na �n geheime plek in die verlede. Op �n skoolkamp in die Kalahari ontdek jy saam met die karakters Pippa, Chad en Lwazi die geheim van die verlore stad. Jy ontmoet ook weird ouens soos X-zon, met sy pers vel en maanwit hare, en die inwoners van Lakadiga. Jou verbeelding gaan rondspring tussen die hede, verlede en toekoms � en jy sal hierdie boek nie kan neersit nie. Wees net versigtig. Jy mag dalk nie (wil) terugkom hede toe nie � Contributing authors: C. Erasmus, R. Foote

Lakadiga
R84,30
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780195998412 |
| File Size | 2.00 mb |
| Format | EPUB |
| Published | 29-11-2013 |





Reviews
There are no reviews yet.