Recent Posts

Kollig Op Geografie Graad 11 Leerdersboek ePUB (perpetual licence)

R201,74

Kollig Op is in die kol!

  • Kollig Op is die gewildste kursus in Suid-Afrika en het alles wat ’n leerder nodig het in een boek.
  • Kollig Op verbeter uitslae, maak leer prettig, maak onderrig ’n plesier en is maklik om te gebruik.
  • Die Kollig Op Onderwysersgids het beplanningsmateriaal, Formele Assesseringstake, hersieningstoetse en eksamens.

Hierdie e-boek is ’n digitale weergawe van die gedrukte boek wat vir die KABV goedgekeur is. Die e-boekformaat sluit die volgende voordele in:

  • Die vermoë om op ’n rekenaar, skootrekenaar of tablet na die inhoud te kyk;
  • Soos leerders die skrifgrootte stel of die tablet draai, verander die teks sodat dit steeds op die toestel se skerm pas. Sodoende word ’n optimale lees- en leerervaring verseker; en
  • Leerders kan aantekeninge maak, teks met kleur beklemtoon en plekke in die teks merk om later weer daarna te kyk. Daar is ook toegang tot video- en klankgrepe vir ouditiewe en visuele leer.

Gratis komponente wat op die voorblad geadverteer word, is slegs beskikbaar wanneer die gedrukte boek aangekoop word.

Authors

, , , , ,

Language

Publisher

ISBN

9780636158016

Number Of Pages

280

File Size

40.99 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

31-01-2015

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Kollig Op Geografie Graad 11 Leerdersboek ePUB (perpetual licence)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *