Recent Posts

Ken & Verstaan Lewenswetenskappe Graad 12 Leerdersboek (Perpetual) Digital Edition

R310,70

Hierdie Ken & Verstaan Lewenswetenskappe Graad 12-kursus is bygewerk ooreenkomstig die KABV-amendemente van 2019. Die kursus is spesiaal ontwikkel deur ’n span outeurs met ervaring van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie toeganklike reeks sal leerders help om die noodsaaklike inhoud van en vaardighede vir Lewenswetenskappe onder die knie te kry. Die omvattende Leerdersboek sluit die volgende in: ’n uitgebreide inhoudsblad wat uiteensit hoe die KABV vir elke vertakking gedek word; ’n kopkaart aan die begin van elke module wat ’n oorsig gee van die inhoud van daardie module; aktiwiteite tussen die teks wat sal help om leerders se wetenskapkennis en -vaardighede te ontwikkel, asook formele assesseringstake om leerders se kennis te toets; ’n oorsig aan die einde van elke eenheid wat meehelp met vaslegging van die leerproses; gevallestudies wat verbande lê tussen wetenskap en alledaagse situasies, en gebalanseerde sienings gee oor sensitiewe kwessies; “Inligtingskassies” met interessante bykomende inligting en “Let Wel-kassies” wat belangrike inligting onder die leerder se aandag bring. Sluit nou gratis digitale hulpbronne, soos videos, animasies en aanbiedings in, om onderrig en leer te ondersteun.

Authors

, , ,

Language

Publisher

ISBN

9781108637473

Number Of Pages

0

File Size

122.80 mb

Format

PDF

Edition

1

Published

29-09-2017

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Ken & Verstaan Lewenswetenskappe Graad 12 Leerdersboek (Perpetual) Digital Edition”

Your email address will not be published. Required fields are marked *