Ken & Verstaan Geografie Graad 12 is deur ʼn ervare span onderwysers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe en toeganklike reeks sal leerders help om die inhoud van en vaardighede vir Geografie maklik baas te raak. Die omvattende Leerdersboek bevat hoekwaliteit kaarte, foto’s en diagramme – in volkleur, bied aktuele en tersaaklike inhoud, verduidelik belangrike konsepte en terme in eenvoudige taal, bevat meer as 150 aktiwiteite wat leerders se vaardighede help ontwikkel en hulle insig verbreed, bevat spesiale afdelings vir Hersiening en Eksamenvoorbereiding wat talle geleenthede vir die vaslegging van konsepte bied.

Ken & Verstaan Geografie Graad 12 Leerdersboek (1 year) Digital Edition
R113,92
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9781108697309 |
Number Of Pages | 0 |
File Size | 101.09 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 29-09-2017 |
Reviews
There are no reviews yet.