Recent Posts

Ken & Verstaan Fisiese Wetenskappe Graad 12 Leerdersboek (Perpetual) Digital Edition

R310,70

Ken en Verstaan Fisiese Wetenskappe Graad 12 is deur ’n ervare span skrywers ontwikkel ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe en gebruikersvriendelike reeks sal leerders help om noodsaaklike inhoud en vaardighede in Fisiese Wetenskappe baas te raak. Die omvattende Leerdersboek: verduidelik sleutelbegrippe en wetenskaplike terme in toeganklike taal en verskaf ook ’n woordelys met wetenskaplike terme wat begrip aanmoedig; maak voorsiening vir gereelde konsolidasie deur die summatiewe assesserings aan die einde van elke module; sluit gevallestudies in wat die wetenskap met die alledaagse lewe in verband bring en bied ’n gebalanseerde blik op sensitiewe kwessies; sluit ‘Het jy geweet?’-kenmerke in wat interessante bykomende inligting verskaf; lig voorbeelde, wette en formules in kassies uit vir maklike verwysing. Sluit nou gratis digitale hulpbronne, soos videos, animasies en aanbiedings in, om onderrig en leer te ondersteun.

Authors

, ,

Language

Publisher

ISBN

9781108561235

Number Of Pages

0

File Size

126.53 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

29-09-2017

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Ken & Verstaan Fisiese Wetenskappe Graad 12 Leerdersboek (Perpetual) Digital Edition”

Your email address will not be published. Required fields are marked *