Recent Posts

Ken & Verstaan Fisiese Wetenskappe Graad 12 Leerdersboek (1 year) Digital Edition

R113,92

Ken en Verstaan Fisiese Wetenskappe Graad 12 is deur ’n ervare span skrywers ontwikkel ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe en gebruikersvriendelike reeks sal leerders help om noodsaaklike inhoud en vaardighede in Fisiese Wetenskappe baas te raak. Die omvattende Leerdersboek: verduidelik sleutelbegrippe en wetenskaplike terme in toeganklike taal en verskaf ook ’n woordelys met wetenskaplike terme wat begrip aanmoedig; maak voorsiening vir gereelde konsolidasie deur die summatiewe assesserings aan die einde van elke module; sluit gevallestudies in wat die wetenskap met die alledaagse lewe in verband bring en bied ’n gebalanseerde blik op sensitiewe kwessies; sluit ‘Het jy geweet?’-kenmerke in wat interessante bykomende inligting verskaf; lig voorbeelde, wette en formules in kassies uit vir maklike verwysing. Sluit nou gratis digitale hulpbronne, soos videos, animasies en aanbiedings in, om onderrig en leer te ondersteun.

Authors

, ,

Language

Publisher

ISBN

9781108608022

Number Of Pages

0

File Size

126.53 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

29-09-2017

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Ken & Verstaan Fisiese Wetenskappe Graad 12 Leerdersboek (1 year) Digital Edition”

Your email address will not be published. Required fields are marked *