Recent Posts

Die Testament

R74,74

Oom Josef Rousseau is oorlede en sy erfgename is sy enigste
oorlewende familielede, sy broerskind Herman Rousseau en
sy vrou, Katinka, en hulle dogter, Zenobia. Wyle oom Josef
se voorman, Jantjie, en huishoudsteMieta word ook in die
testament benoem. Die voorwaardes in oom Josef se testament
gee aanleiding tot die intrige en spanningslyn in hierdie
komiese drama.
Die boodskap wat Die Testament wil tuisbring is dat geld
mense se lewens kan verwoes. Oordrewe
materialisme of inhaligheid is die gevolg van
verkeerde keuses. Indien mense nie eerbaar
kan optree met kleinebedrae geld wat hulle
geërf het en waarvoohulle nie self gewerk
het nie, gaan hulle ook nie groot bedrae
geld eerbaakan hanteenie.
Die voorwaardes in oom Josef se testament
bring mee dat daaheelwat humoin die
drama is, maadaaword ook met belangrike
onderliggende lewenslesse gewoeker.
Dikwels is dit nie net tasbare skatte wat ’n mens kan
erf nie en oom Josef wou op ’n slim maniekeedat
nog ’n geslag gebuk gaan ondedie straf van suinigheid

Authors

Language

Publisher

ISBN

9781928298008

Number Of Pages

107

File Size

3.50 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

11-10-2016

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Testament”

Your email address will not be published. Required fields are marked *