Hierdie gids is ontwikkel om Graad 10 – 12 Dansstudie-leerders te help. Die inligting wat weergegee word is gebaseer op die basiese kennis waaroor leerders moet beskik om die Assessering Standaarde in die Dansstudies Vakgids van die Suid-Afrikaanse Nasionale Kurrikulum Verklaring te bereik. Leerders moet hierdie boek gebruik om te verseker dat hul die kennis, vaardighede, gesindhede en waardes toepas wat nodig is om ‘n sterk en gesonde danser en persoon te wees. Hierdie studiegids voorsien basiese Anatomie en Gesondheidsorg kennis, maar moet met ander bronne van informasie aangevul word. Verdere leesmateriaal (boeke en webwerwe) word in ‘Verwysings’ gelys aan die einde van hierdie gids.

Anatomie en Gesondheidsorg Studiegids Graad 10 – 12
R0,00
Authors | |
---|---|
Language | |
Publisher | |
ISBN | 978BDANAG04AX |
Number Of Pages | 70 |
File Size | 6.46 mb |
Format | |
Edition | 1 |
Published | 01-06-2006 |
Reviews
There are no reviews yet.