Recent Posts

Droomdelwers

R286,96

Teen die agtergrond van soutmyne en granietkoppe vertel Droomdelwers die verhaal van twee klein gemeenskappe aan die Weskus,  Soutmansvlei en Vlaktevlei.   Hier word die lewens van armes en rykes, van wit en bruin, ten nouste verweef . Hier loop uiteenlopende karakters rond, elk met sy eie storie.  Soos oom Kêppies sê: “ Hy’s soesie see, soes ’n branner.  Voorlat jy hom kan vasvat, sien jy net sy skymstriep oppie sand lê.” Maar nog voordat die skuim op die sand lê, word die rustige lewensloop van “die sout van die aarde” skielik bedreig.  Hulle kom te staan voor ’n oormag.  Daar is net een uitweg na vrywording vir almal: om in die verlede te delf waar die antwoord op vreemde raaisels so ver en en tog so naby lê.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624053453

Number Of Pages

288

File Size

0.74 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-04-2011

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Droomdelwers”

Your email address will not be published. Required fields are marked *