Recent Posts

Die draakprinse

R76,48

Hierdie spannende fantasieverhaal voer jou weg na ‘n w�reld van lank gelede met gediertes wat in ‘n kasteel se donker klipgange vir jou wag, bloedwolwe wat honger rondsluip en yslike groot maandrake. Die 12-jarige prins, Brenin, moet onskuldige meisies red uit die greep van sy bose ouer broer, die wrede Silas. Die vurige jagter Sabriena en die beeldskone Ciska word deel van sy avontuur. As jy dapper genoeg is om ook die avontuur aan te durf, begin dadelik lees. Hierdie boek sal jou skoon van jou selfoon laat vergeet! Contributing authors: C.Erasmus; R. Foote

Authors
Language

Publisher

ISBN

9780199051786

File Size

1.31 mb

Format

EPUB

Published

29-11-2013

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die draakprinse”

Your email address will not be published. Required fields are marked *