Oxford Op Soek na Geskiedenis voorsien leerders en onderwysers van uitstekende, toeganklike materiaal van hoƫ gehalte wat aan die vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) voldoen. Die kursus bou leerders se selfvertroue op met spesiaal ondersteunde aktiwiteite, en deur geleenthede vir oefening en konsolidasie te bied. Verrykingsaktiwiteite maak voorsiening vir leerders wat uitmuntendheid nastreef.

Op Soek Na Geskiedenis Grade 10 Onderwysersgids
R72,13
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780190419561 |
| File Size | 2.80 mb |
| Format | |
| Published | 18-11-2015 |





Reviews
There are no reviews yet.