Recent Posts

OS Toerisme Grade 12 Leerdersboek

R258,22

Oxford Suksesvolle Toerisme is ‘n betroubare Toerisme-kursus wat deur onderwysers regoor Suid-Afrika gebruik word. Die Leerdersboek sal leerders se belangstelling regdeur die jaar prikkel. Die feite-ryk inhoud dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) volledig. As jy eers Oxford Suksesvolle-boeke gebruik het, bly dit jou keuse vir eksamensukses in die klaskamer.

Authors
Language

Publisher

ISBN

9780190418854

File Size

19.24 mb

Format

PDF

Published

18-11-2015

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “OS Toerisme Grade 12 Leerdersboek”

Your email address will not be published. Required fields are marked *