Recent Posts

Fiela se kind, die drama (skooluitgawe) vir Graad 12 EAT

R186,96

Die driejarige seuntjie van Elias en Barta van Rooyen raak spoorloos weg in die Knysnabos. In die Lange Kloof, anderkant die berg, ontferm Fiela Komoetie haar oor ‘n “weggooilam” wat een nag voor haar deur kom huil. Die een kind is Lukas, die ander Benjamin. Is dit dieselfde kind? Dié raaisel word nege jaar later oopgekrap deur twee sensusmanne wat die wit kind met die blou oë by ‘n bruin gesin in die Lange Kloof kry.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624076230

File Size

0.63 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

06-11-2015

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Fiela se kind, die drama (skooluitgawe) vir Graad 12 EAT”

Your email address will not be published. Required fields are marked *